DOHNE-MERINO, IN THE MEDIA | JUNE, 2019
Suidplaas Dohnes – Bobaas teler vir 2018
Suidplaas Dohnes is gekroon as die Bobaas Dohne Merino teler van die jaar vir 2018 – 4de keer vir die Overberg boerdery sedert 2000. Hierdie prestasie is die hoogste eerbewys van die Dohnemerinotelersgenootskap van Suid Afrika.
‘n Artikel oor die eerbewys was onlangs in die Landbou Burger geplaas en kan gelees word hieronder. Baie geluk aan Wynand en die span met hierdie groot eer.

Wynand du Toit
082 550 1242
028 425 1625 wynand@suidplaasdohnes.co.za
Posbus 4, Protem, 7281
@SuidplaasDohnes
@SuidplaasDohnes
@SuidplaasDohnes

Wynand du Toit
082 550 1242
028 425 1625
wynand@suidplaasdohnes.co.za
Posbus 4, Protem, 7281
@SuidplaasDohnes
@SuidplaasDohnes
@SuidplaasDohnes