SUIDPLAAS DOHNES: TUISTE VAN DIE ROOM VAN DOHNEMERINO’S

DOHNE-MERINO, IN THE MEDIA  |  DEC, 2022

Ons artikels in die Landbou Burger

Die Overbergse dohnemerinostoetery Suidplaas het oor die afgelope 50 jaar vele suksesse beleef te danke aan die gebruik van goeie genetika, doelgerigte bestuur, ‘n toekomsgerigte teelbeleid en die vermoë om volhoubaar en innoverend te boer. LandbouBurger vertel meer oor die hoogtepunte van dié stoetery oor die afgelope halfeeu.

LandbouBurger het ook met Suidplaas Dohnes stoeteienaar Wynand du Toit gesels. Hoe boer Suidplaas Dohnes om die beste genetika te verseker wat uiteindelik wins in die sak beteken? Wynand gee ‘n paar wenke en deel ook op watter eienskappe hy fokus om te verseker dat sy stoet aanhou groei en verbeter.

Wynand du Toit

  082 550 1242
  028 425 1625
  wynand@suidplaasdohnes.co.za
  Posbus 4, Protem, 7281
  @SuidplaasDohnes
  @SuidplaasDohnes
  @SuidplaasDohnes

Wynand du Toit

  082 550 1242
  028 425 1625
  wynand@suidplaasdohnes.co.za
  Posbus 4, Protem, 7281
  @SuidplaasDohnes
  @SuidplaasDohnes
  @SuidplaasDohnes